top of page

AKADEMIE

Hoërskool Porterville het 'n trotse akademiese rekord. Ons strewe daarna om op akademiese gebied ons leerders voor te berei vir 'n suksesvolle en produktiewe lewe as volwasse persone deur die beste leeromgewing te skep. Dít word gedoen deur op die voorpunt te bly met onderrig- en leertegnologie en genoegsame en ervare opvoeders te voorsien. Tans is bykans 50% van ons opvoeders addisionele personeel wat deur die Beheerliggaam aangestel is en vergoed word.

Hoërskool Porterville handhaaf 'n hoë akademiese standaard met sy matriekuitslae. Die statistiek hieronder toon die matrieks se prestasies in die eksterne Senior Sertifikaat eksamen.

Cass.jpg
bottom of page