top of page
RV_IMG_2620.jpg

Welkom by 

Die BulleBond

HSP STAAN SAAM!

Die Hoërskool Porterville BulleBond is die huis van oudstudente en ondersteuners van Hoërskool Porterville. Die strewe van die Bond is om die belange van hierdie skool en sy gemeenskap te dien en te bevorder. Voorts strewe die Bond om die band tussen oudleerlinge, ondersteuners, ouers en studente van die skool te bou.

​

BULLEBOND SAAMTREK 2023

​

Hou ons Facebook-blad dop vir details rakende ons BULLEBOND SAAMTREK op

Vrydag, 18 Augustus 2023.

​

Interskole word vanjaar WEG gespeel

op Saterdag, 19 Augustus 2023.

 

Reüniegroepe is welkom om die skool te kontak rakende reüniereelings.

​

Stuur gerus 'n e-pos aan hspbullebond@gmail.com.

​

bottom of page