top of page

die
Die Kontak
Die skool se koerant, die Kontak verskyn sedert 1980 en blyk steeds van krag tot krag te gaan. Die koerant speel 'n beduidende rol in die ontwikkeling van vaardighede soos fotografie, bladuitleg, finansiële bestuur en verslaggewing.
bottom of page