top of page
DSCN0225.JPG

dramaklub

Dramaklub

​

Die

Regte

Adrenalien

Maak (iets)

Asemrowends!

​

In Lag, huil en romanse is net 'n paar woorde wat geassosieer kan word met 'n optrede deur ons Dramaklub. Die Dramklub van HSP gaan jou nie net vermaak met hulle wonderlike talente nie, maar 'n toneelspel deur hulle gaan vir altyd by jou bly. Ons Dramaklub spog hierdie jaar met ongeveer 30 lede wat almal hard werk om 'n fantastiese optrede te lewer. Almal in die Dramaklub speel 'n belangrike rol (insluitende ons akteurs en aktrisses, ons lig- en klankopstellers, die grimering mense, ens.) Wanneer jy deel word van HSP se Dramaklub, word jy deel van 'n familie wat ten alle tye saam drama en pret ervaar.

​

Die Dramaklub is dus nie net die wat voor 'n gehoor wil optree nie, maar ook vir die mense wat hou van die kuns en vermaak, voor én agter die skerms.

 

Vorige produksies sluit in:

2012 – As nefie kom kuier

2017 – Koshuiskoffie - Louis du Preez

2018 – Sy is dit alles ... en meer! - Keliah Daniëls en Heidi Süllwald

2019 – Much ado about nothing - William Shakespear (Adapted by Heidi Süllwald)

2022 - Soos Cinderella o.l.v. Mnr van Reenen & Juf Malherbe

bottom of page