top of page
IMG_0963%20(1)_edited.jpg

eisteddfod

Eisteddfod

Leerders neem jaarliks aan die Olifantsvallei Eisteddfod in Meimaand deel asook aan die Wes-Boland Eisteddfod in Julie tot September van elke jaar. Kategorieë sluit in sang, instrumentale musiek soos klavier en blokfluit, Engelse en Afrikaanse voordrag, toneel, spreekkore, kuns, fotografie en dans. Ons leerders presteer uitstekend en daar word elke jaar ‘n paar leerders genooi na die Wes-Boland se Prestige Konserte.

bottom of page