top of page

GHOLF

Hoërskool Porterville neem in die Wes-Boland Hoërskole gholfliga deel.

 

Hierdie is 'n liga wat HSP in laaste 12 jaar 7 keer gewen het.  Die liga span bestaan uit leerders vanaf Graad 4 tot en met Graad 12 en het tans 13 spelers wat op gereelde basis oefen en ligawedstyde speel.

Vir alle praktiese doeleindes, is die liga 'n baie sosiale liga, waar beginners die kans kry om 'n liefde vir die spel aan te kweek, maar ook waar die meer ernstige spelers die geleentheid kry om hulself voor te berei vir Bolandtoernooie.

Oefeningtyd:  Vrydag middae vanaf 15:00 tot ongeveer 16:00.

Plek:  Porterville Gholfklub - oefenbof.

Afrigters

Afrigter

Hulp

Hoofkoordineerder

Cas Mouton

Heini Redelinghuys

Jacques van Reenen

Golf Bag with Clubs
bottom of page