top of page
DSCN9296.JPG

INTERSKOLE

Interskole tussen HSP (Hoërskool Porterville) en PHS (Piketberg Hoërskool) vind al sedert 2008 plaas. Krieket, Tennis, Koor, Netbal en Rugby het aanvanklik bygedra tot die Algehele Beker.

 

HSP wen in 2022 die Algehele Interskolebeker! 

INTERSKOLE 2022

Die algehele beker word gewen deur Hoërskool Porterville.

Tennis, Krieket, Rugby, Netbal, Olifantsvallei Eisteddfod, Wes Boland Eisteddfod, Vasvra, Redenaars en koor het getel vir die Algehele Beker.

Vir die eerste keer in drie jaar kon ons Interskole hou op eie bodem. Dit was 'n fantastiese dag waartydens sportmanskap en passie seëgevier het. Ons is baie trots op ons leerders wat hard gewerk het om hierdie oorwinning te behaal!

INTERSKOLE 2022

Bekers_edited.jpg

Interskole 2022:

20 Augustus - TUIS (Hoërskool Porterville Sportgronde)

9782890685_e89845de2c_o_edited.jpg
bottom of page