top of page

KOOR

HSP Sêr

Die Hoërskoolkoor het in 2021 ‘n nuwe vorm aangeneem. O.l.v. Me. Ninien Breytenbach is ‘n kleiner koor, genoem HSP Sêr, van +/- 15 lede gestig. Die koor tree op by kultuuraande en tree elke tweede jaar by die streek se Sangfees op. Die Sangfees word ook beoordeel vir die Interskole kompetisie. Die koorlede word beloon met ‘n erebalkie vir drie jaar wat hulle ononderbroke in die koor sing asook ‘n jaarlikse uitstappie na ‘n plek van hulle keuse.

​

Die personeel betrokke by die kore:

​

Me. Ninien Breytenbach

bottom of page