Welkom by
Huis van Riebeeck
Hoërskool Porterville se Koshuis
ONS
SPAN
Die koshuis is onder leiding van die superintendent en die twee hoofleiers tesame met die prefekte.
PREFEKTE:
Ricky Lesch (O/hoofseun) & Madrie Gouws (O/hoofdogter)
Theuniel Gerber; Almie Hanekom; Marli Coetzee; Jandro Phuthego en Jaydene Hanekom.
Superintendent
Jean Steenkamp
Hoofseun
Chris Tosen
Hoofdogter
Stefanie vd Merwe
LOSIESGELDE
Losiesgeld beloop R 24 000.00 per leerder per jaar.
Kliek HIER om die verskillende betalingsopsies te sien.
DORPSDAE
Dorpmiddae is Woensdae na afloop van studie. Koshuisbewoners moet in die korrekte skooldrag dorp toe gaan.
NAWEKE
Die koshuis is naweke oop vir koshuisbewoners wat teen Woensdag reeds vir verblyf gereël het. Een keer per kwartaal is daar 'n uitnaweek.
Koshuispersoneel
Matrone:
Mev. Susan Steyn
Kombuispersoneel:
Mev Ronel Olivier (2de in bevel)
Louisa George
Jacobus Valentyn
Joslin Sofat
Beatrix Bekeur