top of page
IMG_7806_edited.jpg

KRIEKET

HSP se krieket is kerngesond.

Oor baie jare het ons skool al spelers opgelewer in streekspanne (Wes-Boland), provinsiale spanne (Boland- en Akademie-span), sowel as nasionale spanne (Coca Cola-Nuffield- en die SA Plattelandspan).

HSP beskik oor goeie krieketfasiliteite.

Ons het 3 oefennette, 'n puik dubbel turfblad asook spreiligte vir die gebruik van aandwedstryde.

Die skool het die volgende spanne wat in ons streek in die liga teen buurskole meeding:  

Laerskool:            Mini-krieket,  O/11, O/13

Hoërskool:          O/15 en O/19

Afrigters

Mini-krieket

O/11

O/13

O/15

O/19

Hoofkoördineerder

Trieneke Theron & Wilmarié Kriel

Jacques van Reenen

Jean Steenkamp

Cobus Louw & Julian Deminy

Paul Mouton

Paul Mouton

HSP WEN INTERSKOLE 2020

HSP spog vanjaar met vier van die vyf Interskole Krieket wenbekers!

bottom of page