top of page

NOODHULP

HSP-leerders wat valk 1 – 3 opleiding het in Noodhulp, doen self die noodhulp tydens die skool se plaaslike byeenkomste/of wedstryde.

Daar is ± 15 vlak 1-leerders, 10 vlak 2-leerders en 1 vlak 3-leerders.

Dankie vir Drs. Nell & Wilson en die plaaslike hospitaal, Lapa Munnik, dat hul altyd beskikbaar is en vir ons van groot hulp is. Dankie vir elke Noodhulpleerder se tyd en passie om die onbaatsugtige dog lewensbelangrike diens te lewer.

Noodnommers

Dr. Nell & Wilson: 022 931 2155

Lapa Munnik: 022 931 2140

IMG_7843_edited.jpg
bottom of page