top of page
Search

Hoërskool Porterville se Landbou gaan vooruit!

Hier is ons Landbouleerders besig om olyfbome te plant rondom die B-veld. Op hierdie stadium is daar reeds net onder die 1000 bome geplant en die aanplant van nóg bome word beplan. Afgesien daarvan dat die olywe geoes gaan word vir die produksie van olie, gaan die Landbouleerders ook blootgestel word aan heelwat ander aspekte van die verbouing van olieolywe!








17 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page