top of page
Search

HS Porterville snoei wingerd!

Ons ywerige Graad 11 Landbouleerders trotseer die koue wintersoggend om opleiding te ontvang in die snoei van wingerd. Daar is nie net gefokus op die snoeiproses self nie, maar ook op verskillende kultivars, manupilasies, koue eenhede, bestuur van arbeid en die mark daar buite. Baie dankie vir Fan Olivier vir jou tyd!


20 views0 comments

Recent Posts

See All

留言


bottom of page