top of page
Search

In die woorde van Mnr. Louw: "Nóú gaan ons boer."


Hoërskool Porterville se landbou is aan die kook!


Die oprig van die nethuis is so te sê klaar. Hier gaan met kontantgewasse sowel as permanente gewasse geboer word. Die Landboubestuursleerders gaan voluit betrokke wees by hierdie projek en hul prakties gaan ook hier verrig word. Baie dankie aan die Graad 10 en 11 Landbou seuns vir die maak van die gate, oom Herman vir die opsit van die nette, Agricast vir die pale, WG Treurnicht & Jac Louw vir die gebruik van hul trekkers, Evert en sy manne wat die pale geplant het en Mnr Albert van Zyl wat hierdie projek vir ons moontlik gemaak het.






29 views0 comments

Recent Posts

See All

Commentaires


bottom of page