top of page

SPORT

Hoërskool Porterville se leerders word almal van 'n jong ouderdom af reeds  aan 'n verskeidenheid sportsoorte blootgestel. Ons glo daarin om leerders te ontwikkel op 'n gebalanseerde manier deur op verskillende vaardighede te fokus.

Die personeel werk hard om aan die leerders die beste moontlike afrigting te bied en word met tye deur hulpafrigters vergesel.

HOOF VAN SPORT:

Heini Redelinghuys

sport@porterhs.co.za

bottom of page