top of page
DJI_0453.jpg

SWEM

HSP is in die bevoorregte posisie dat ons ‘n 25m swembad het. Swem is een van die gewildste sportsoorte in die somer maande. Die hoogtepunte in die swemjaar is ons Kleuregala in Februarie en die Uitnodigingsgala wat ons in November hou. Sowat 13 skole kom neem aan ons gala deel en dit is ‘n groot gebeurtenis in die dorp. Die swemmers neem aan buite skoolgala’s gedurende die jaar deel.

Daar is verskillende groepe wat swem:
 

Vlak 4     Sterk swemmers

Vlak 3     Gemiddelde swemmers

Vlak 2     Semi-beginners (meestal graad 2 – 3)

Vlak 1     Beginners

Afrigters

Groep 1

Groep 2

Groep 3

Groep 4

Groep 5

 

Hoofkoördineerder

Hanneli Malherbe

Hanneli Malherbe 

Jeanne Kriel

Jessie Liebenberg

Amoré Nel

 

Amoré Nel

IMG_4295.JPG
bottom of page